Apr 8, 2022 | Afrikaans
Het u oë op ‘n kokkerok gelê, en dis hoekom u hier is? Daar is geen rede om paniekbevange te raak nie! Hierdie gids is ontwerp om u te help om hierdie indringerplae met ‘n volledige benadering tot kokkerot plaagbeheer in te teuel, van voorkomende maatreëls tot...
Feb 17, 2022 | Afrikaans
Wanneer dit kom by u leefruimtes en dit teen peste te beskerm, verg sekere materiale meer aandag as ander. Hierdie lys wenke vir huisplaagbeheer sal u help om deur u gebou en besittings te fynkam, om te leer hoe om dit soos ‘n kenner te beskerm en te behandel....
Feb 9, 2022 | Afrikaans
Onkruid kruip in allerande plekke op. Dit kan soms moeilik genoeg wees om te bepaal watse tipe onkruid u op die hande het, wat nog te meer om te weet watse onkruiddoder van daai spesifieke onkruid ontslae sal raak? Hierdie gids is spesiaal geskep om u te help om vas...
Feb 9, 2022 | Afrikaans
Lieflike somersdae is die ideale tyd om u tuin te geniet. Daar is wel steeds vele takies wat in en rondom u tuin gehandhaaf moet word om die welstand daarvan te onderhou, en om teen peste te verdedig. Die gene wat in klam gebiede woon moet spesiale voorsorgmaatreëls...
Dec 20, 2021 | Afrikaans
Om ‘n welige en gesonde tuin in somer te bewerkstellig is moontlik! Ons kyk na die stappe wat gevolg moet word om die beste, groenste erf te kry wat u nog ooit gehad het, met ons somer grasperk sorg gids. Turf truuks en somer grasperk sorg Om die grasperk van u drome...
Nov 30, 2021 | Afrikaans
Ah – die weer is warmer, die dae is langer, en daar is ‘n soet geur in die lug. Lente is waarlik ‘n vreugde vir die sintuie. Let wel, soos wat lewe weer aktief raak, kom dit gepaard met die gons van gaste wat nie so welkom is nie – lente plae. Om...